Mashaba sê Mkhwebane is verkeerd

Die president van ActionSA, Herman Mashaba, het aansoek gedoen vir die hersiening van die buurland se Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se bevindings teen hom, wat hy as foutief beskryf. Hy sê die geval is gegrond op ‘n naamlose klagte deur die ANC toe hy burgemeester van Johannesburg was. Mashaba beweer dat Mkhwebane haar wesenlik misplaas het met die hantering van die meriete van die kwaadwillige klagte. Lerato Ngobeni van ActionSA verduidelik wat die bewerings teen Mashaba behels: