Mariental-produsente positief oor oeste

Produsente op die Hardap Groenskema wat jaarliks in die winterseisoen koring plant, sê dat hulle baie opgewonde is oor die oesseisoen wat in November begin. Volgens Rico Bothma het nie net hy en sy familie nie, maar ook baie van die boere rondom hulle, groot koringlande aangeplant en uitstekend versorg. Bothma het met Kosmos 94.1 Nuus oor hul vooruitsigte gesels: