Mapisa-Nqakula se benoeming as Speaker is teleurstellend

Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Judith February, sê die benoeming van die voormalige minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, as die speaker van die Nasionale Vergadering is teleurstellend. Die ANC se parlementêre koukus het gesê Mapisa-Nqakula bring ‘n formidabele rykdom van ondervinding na haar nuwe pos met ‘n stewige agtergrond as ‘n wetgewer en beleidmaker wat oor talle jare strek. February het aan media gesê die ANC het ongelooflike maniere om die land tot nuwe laagtepunte te laat daal: