Mandela, Tutu muurskilderye opgeknap in die Kaap

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê hy is ingenome met die nuwe muurskilderye by die Burgersentrum-kantoorgebou met die afbeeldings van twee geliefde ikone in die Suid-Afrikaanse geskiedenis ― Nelson Mandela en Desmond Tutu. Volgens Hill-Lewis het hulle verwag die projek sou ʼn maand duur om te voltooi, maar die span het dit reggekry om die afbeeldings binne drie-weke tot hulle volle glorie te herstel: