Man se verkeerde been geamputeer

‘n Hospitaal in Oostenryk het die verkeerde been van ‘n 82-jarige man geamputeer. Die fout is eers twee dae later ontdek toe sy verbande omgeruil is. Volgens internasionale nuusagentskappe het hy berading ontvang en sy volgende operasie gaan binnekort plaasvind.    


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *