Mabuza glo Eskom se ingrypings sal beurtkrag aanspreek

Die Suid-Afrikaanse adjunkpresident David Mabuza is optimisties oor ingrypings by Eskom. Hy het in die Nasionale Raad van Provinsies vrae beantwoord oor Eskom se maatreëls om die beurtkrag-krisis op te los. Mabuza sê hy het vertroue in die kragvoorsiener se nuwe raad en sy instelling van die planne sal help om die krisis af te weer: