Maatreëls in plek vir brandseisoen

Die Kruger-wildtuin het bestuursplanne aangekondig in die aanloop tot die winter-brandseisoen, wat normaalweg tussen Junie en Oktober voorkom. Brande is ‘n algemene, natuurlike verskynsel in die bewaringsgebied en word ook gebruik as bestuurs-gereedskap waartydens veiligheid ‘n belangrike rol speel. Pohamba Shifeta, die Namibiese Omgewingsminister, het gesê Namibie het ook maatreëls in plek vir die brandseisoen. Hy verduidelik…