Maak so as jy ‘n verkeersboete op die pad kry

Met die vakansie wat om die draai is, het Kosmos 94.1 Nuus met die hoof van Nampol se verkeersafdeling, adjunk-kommissaris Amalia Gawanas gesels oor presies wat bestuurders moet doen indien hulle ‘n boete ontvang.

Sy maan bestuurders om dit by die polisiestasie te betaal en ‘n kwitansie te kry om te verseker dat die rekord van die boete verwyder word.