Simonis Storm verduidelik inflasie-piek

Simonis Storm het meer besonderhede oor sy voorspelling dat inflasie sy piek bereik het, bekend gemaak. Die makelaarsfirma sê hy het verwag dat inflasie in September sy hoogtepunt sal bereik maar dit blyk nou asof dit reeds in Augustus gebeur het. Theo Klein van Simonis Storm verduidelik.

Maar, daar is ook risiko’s wat ‘n verdere afwaartse neiging in inflasie kan verhoed.