Maak saam tydens Aarde-uur op 26 Maart

Die Wêreldnatuurlewefonds in Suid-Afrika nooi almal uit om Aarde-uur op 26 Maart tussen agt-dertig en nege-dertig die aand saam met dié organisasie en bewaringsgemeenskappe oor die wêreld heen te vier. ‘n Woordvoerder, Andrea Weiss, sê die belangrikste wat mense en ondernemings nou kan doen, is om saam te werk en bewustheid van klimaatverandering te kweek, en om toe te sien die private en openbare sektore hou by hul ondernemings: