Lutombi gesels oor pad-infrastruktuur, veral grondpaaie

Die Namibiese Paaie-owerheid is druk besig, onder moeilike omstandighede, om paaie in die land in stand te hou. Grondpaaie is veral uitdagend maar, alle streke kry aandag. Die owerheid sê hy is vasberade om Namibië se status as die land met die beste paaie in Afrika, te behou. Die owerheid se uitvoerende hoof Conrad Lutombi het die jongste oor hul projekte.