LP’s en hul nuwe selfone

Reaksie word ontvang op berigte dat lede van die Nasionale Vergadering selfone ontvang het en kon kies tussen ‘n Apple iPhone en Samsung-foon. Kosmos 94.1 Nuus het gepoog om kommentaar by die adjunkleier van die Landless People’s Movement te kry maar, hy was ontstoke en het beklemtoon dat hy niks ontvang het nie. Hy het geweier om kommentaar te lewer. Die PDM se tesourier Nico Smit het bevestig dat sommige LP’s reeds verlede jaar hul fone ontvang het. Die stap is blykbaar geneem omdat lede gekla het…  Smit verduidelik.