LPM spreek stand van onderwys toe

Die Landless People’s Movement jeugbevel se leier, Duminga Ndala, hou vanoggend ‘n perskonferensie kernsake binne die onderwyssektor aanspreek. Die sake sluit in die plasing van leerders en die algemene status quo van jongmense in die land. Kosmos 94.1 Nuus het met Lifalaza Simataa, die woordvoerder van die LPM, gepraat wat meer inligting gee oor wat verwag kan word.