LPM reik uit na die jeug

Die LPM-party se jeugliga sal volgende week ‘n werkswinkel hou wat gemik is op die jeug in die land. Die geleentheid vind in Windhoek plaas en verskeie uitdagings sal onder die loep kom. Duminga Ndala van die party het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.