LPM-LP veroordeel plaaslike owerhede vir uitsettings

Tydens die Nasionale Vergadering vandag het die Landless People’s Movement-parlementslid, Henny Seibeb, gepraat oor die kwessie van plaaslike owerheids-administrasie. Dit volg op die onlangse voorval van die afbreek van huise in Katima Mulilo en die uitsetting van gesinne in Tsumeb. Seibeb het die manier vergelyk met dié van koloniale tye.