Libby praat oor ouer politici

Reaksie word ontvang op die kommentaar deur die Namibiese Minister van Arbeid Utoni Nujoma wat meen ouer politici is beter vir die land. Hy het sy verbasing uitgespreek oor die feit dat die land se jeug nie ouer politici vertrou nie. Die voormalige Adjunk Eerste Minister, Dr Libertine Amathila het haar reaksie in die verband so verwoord.