Jeug sê groen energie moet hulle baat

‘n Omgewingsdrukgroep, die Climate Action Group, sê Suid-Afrika se jeug is die mees benadeelde demografiese groep in die land weens die lae indiensneming en min geleenthede om ‘n volhoubare en welvarende toekoms te skep. Die groep se veldtogleier, Ulrich Steenkamp, het tydens ‘n betoging in Johannesburg ‘n beroep op die regering gedoen om toe te sien dat die oorskakeling van hernubare energie werklike geleenthede aan die jeug sal bied: