Lewis Hamilton behaal groot pretasies

Die Britse renjaer Lewis Hamilton sal vandag in Barcelona in sy 100 ste eerste posisie in ‘n formule Een-wedren wegspring. Die sewe malige wêreldkampioen is die eerste F1-bestuurder wat die prestasie behaal het.