China het verhoogde aanvraag na diamante

China het ‘n verhoogde aanvraag na diamante wat volgens kundiges goed is vir die bedryf in Namibië. Die land is die grootste diamantverbruiker ter wêreld naas Amerika, gevolg deur die Midde Ooste, sê Kennedy Hamutenya, Namdia se Uitvoerende Hoof.