Landbou vorder met besproeiingsgrond by Neckartal

Die landbouministerie is hard aan die werk om grond aan te koop en stelsels in plek te sit vir die beplande 5 000 hektaar besproeiing by Neckartaldam. Volgens die minister, Calle Schlettwein, is ‘n span reeds ontplooi om die bykomende 3 900 hektaar aan te koop. Daar is ander werk ook aan die gang. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.