Landbou: Sektor word geken deur sy produksievlakke

Met die wêreldwye vraag na voedsel en landbouprodukte wat vir die komende jare stewig sal bly, is belegging in die landbousektor ‘n positiewe stap. ‘n Groei-strategie is vir Suid-Afrikaanse landbou opgestel wat die sektor tot groter hoogtes sal neem, selfs groter as die winste wat sedert 1994 gesien het. Die sektor het meer as verdubbel in waarde-terme sedert 1994. Swart boere op kommersiële vlak dra steeds ongeveer 10 persent van die kommersiële uitset by. Wallie Roux, ‘n Namibiese landbou-kenner sê die landbousektor vereis dat ‘n boer kan produseer.