Landbou-kenner: Meatco lê minste skade bloot

‘n Landbou-kenner het gereageer op Meatco se jaarverslag. Meatco se hoof finansiële beampte, Angus Claassen, het tydens sy jaarvergadering op Otjiwarongo aan sy lede beklemtoon verbeterde verhoudings is behaal, ondanks ‘n massiewe daling van slagtings in 2021/22 van 35 127 beeste, vergeleke met 2019/2020 toe die abattoir 116 304 beeste geslag het. Wallie Roux gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.

Hy sê Meatco probeer die minste skade in sy jaarverslag blootlê.