Laat Zuma toe om te getuig ter versagting van sy vonnis

Oudpresident Jacob Zuma se regspan vra dat hy sy regte moet gegun word tydens ‘n potensieel uitgerekte strafregtelike verhoor en appèlproses. Hierdie pleidooi is deur advokaat Dali Mpofu gelewer, terwyl die Konstitusionele Hof vandag ‘n aansoek aanhoor om Zuma se tronkstraf te hersien. Mpofu vra dat Zuma die geleentheid kry om getuienis ter versagting van sy vonnis te lewer:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *