KZN uiteindelik ‘n rampgebied verklaar, maar ANC stuur hulp aan Kuba

Te midde van die verwoestende vloede in KwaZulu-Natal, wat tot minstens 443 sterftes gelei het en pogings om te herbou, het President Cyril Ramaphosa onthul nóg ‘n humanitêre pakket gaan na Kuba. AfriForum het kon na suksesvolle regsoptrede die eerste pakket stop. Die plan was om as ‘n gebaar van ANC-solidariteit 50 miljoen Suid-Afrikaanse rand na Kuba te stuur. Intussen het Ramaphosa ‘n nasionale ramptoestand afgekondig, in reaksie op uiterste weerstoestande in verskeie dele van die land insluitend KwaZulu-Natal. Hy sê met swaar reën en oorstromings in die Oos-Kaap en aanduidings dat Noordwes en die Vrystaat ook deur slegte weer geraak kan word, is dit duidelik daar is ander gebiede van die land wat ook noodingryping nodig het: