Kusbestemmings meer positief

Sedert die Covid-pandemie Namibië getref het, is die kusdorpe erg geraak weens
die Erongo-streek wat ingeperk was. Toeriste kon nie die kusbestemmings besoek nie
en sommige besighede het hulle deure gesluit.Anton von
Wietersheim van Swakopmunder Buchhandlung, sê hulle is optimisties dat hulle ‘n
besige feesseisoen gaan hê.