Kultuur van geweld lei tot afknouery

‘n Suid-Afrikaanse kenner in Suid-Afrika op die gebied van afknouery en boelies se gedrag, sê navorsing toon dat ‘n kultuur van geweld wat gemeenskappe oorheers, ‘n sleutelfaktor in geweld en afknouery by skole is. ‘n Senior lektor in Sosiologie aan die Universiteit van die Vrystaat, Emmanuel Mayeza, het gereageer op die onlangse selfdood van ‘n tiener van Limpopo, Lufuno Mavhungo, nadat sy geboelie is. ‘n Tiener-slagoffer van ‘n kuberboelie het die afgelope naweek ook haar eie lewe probeer neem in die Oos-Kaap:

Mayeza sê daar is stappe wat gedoen kan word om boelies in skole te stuit en afknouery te voorkom: