Kuberkrakers woeker in SA

Die Inligtingsreguleerder in Suid-Afrika het ‘n aansienlike styging opgemerk in data-inbrake regoor die land. Kubermisdaad vier die afgelope paar jaar hoogty. Die reguleerder is bekommerd omdat dit gebeur op die hoogste korporatiewe vlak. Dit sluit Shoprite, TransUnion en Transnet in. Mfana Gwala van die reguleerder sê in sommige gevalle gebeur die inbrake weens maatskappye se gebrek aan voldoening: