Kuberkrakers slaan weer toe

Nobelium, die kuberkrakers verantwoordelik vir die SolarWinds-kuberaanval wat Amerikaanse staatsdepartement lamgelê het, teiken ander staatsagentskappe en nie-regeringsorganisasies, waarsku Microsoft. Nobelium het in Rusland ontstaan. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *