Krieket Namibë maak sy T20-span vir Wêreldbeker bekend

Krieket Namibië het sy span vir die T20 Internasionale Krieket-wêreldbeker-toernooi in Australië aangekondig. Kaptein Gerhard Erasmus sal die span lei met JJ Smit sy adjunk. Die skakelbeampte van Krieket Namibië, Natalia Nauyoma, maak die spanlede bekend: