Kredietverlening steeds gedemp

Simonis Storm in die hoofstad sê kredietverlening vir die privaatsektor sal gedemp bly veral as gevolg van die onsekerheid van ekonomiese vooruitsigte. Die makelaarsfirma sê die syfers vertoon effe hoër sedert April en dat oortrokke rekeningfasiliteite die meeste groei getoon het, op ongeveer 8,7 persent hoër vergeleke met Julie 2020. Theo Klein van Simonis Storm …