Gedwonge inentings by die werk? Hier is die kwessies…

Gedwonge inentings begin al hoe meer die nuus haal alhoewel dit nog nie onder bespreking by Namibiese owerhede is nie. Die Namibiese arbeidskenner Herbert Jauch verduidelik die kwessies in verband met werkgewers wat moontlik werknemers kan dwing om die entstof te neem…