Korruptes ondermyn oppergesag van die reg – Thuli

Die voormalige openbare vervolger in Suid-Afrika, Thuli Madonsela, sê sistemiese mislukking binne die regering vorm die kern van korrupsie. Madonsela sê griewe wat lei tot mislukking en ‘n onwilligheid om by die reëls te hou, het ook bygedra. Sy meen staatskaping het nie net oor geld gegaan nie, maar dit was ook gemik op die ondermyning van die oppergesag van die reg. Madonsela sê daar moet aanspreeklikheid wees: