Korrupsie verwoes klein besighede – Cyril

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa sê korrupsie het ‘n verwoestende uitwerking op dienslewering gehad. Ramaphosa sê korrupsie is een van die redes waarom entrepreneurs en besighede sukkel om permitte of basiese dienste soos water en elektrisiteit te kry om hul besighede aan die gang te hou. Hy sê as gevolg van korrupsie word mense nou gedwing om te betaal vir dienste waarop hulle geregtig is: