Korrupsie in SA word aanlyn bespreek

Daar is ‘n behoefte om te bepaal watter gespesialiseerde staats-, administratiewe en grondwetlike instrumente vereis word en herstel moet word om die endemiese korrupsie in Suid-Afrika uit te roei. Dit is die gevolgtrekking van ‘n paneel kenners tydens ‘n aanlynbespreking oor korrupsie by die Universiteit van die Vrystaat. Die paneellid en die afgetrede regter, Dennis Davis, sê die Zondo-kommissie het gewys daar is instellings wat hulle deel moes doen in hul spesialisgebiede: