Eksplorasie-navorsing op Angola se bergpieke

Die Hoof van Nust se Sentrum vir Biodiversiteit Professor Morgan Hauptfleisch, was deel van ‘n span navorsers wat monsters bo-op die Serra da Chelle en Otjihipas-berge ingesamel het. Die gebied is nog nooit bestudeer nie en daar is groot opgewondenheid oor wat moontlik ontdek kan word. Professor Hauptfleisch het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Hy sê die projek kyk na gebiede wat belangrik is vir die bewaring van biodiversiteit…