Korrupsie in SA is ‘n gemeenskapsprobleem

Suid-Afrika het ‘n geraamde 1,5 miljard Suid-Afrikaanse rand tussen 2014 en 2019 as gevolg van korrupsie en staatskaping verloor. Dit is ingevolge ‘n gevallestudie ‘State Capture 101’ wat uitgegee is deur Unite 4 Mzansi, ‘n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters en Sakeleiers. Een van die kampvegters van Unite 4 Means en die kansellier van die Universiteit van die Vrystaat, professor Bonang Mohale, sê Suid-Afrika laat staatskaping maklik lyk: