Korporatiewe maatskappye bedank Namibiese kliënte

Sonder die ondersteuning van kliënte, kan maatskappye nie ‘n wins toon en tot die ekonomie bydra nie. Namibiese korporatiewe maatskappye wens hul kliënte ‘n voorspoedige feesseisoen en ‘n welverdiende ruskans toe. Revonia Job van die FirstRand Namibia-groep het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…