Koringtekorte duur voort

Namibië voer nie koring vanuit die Oekraïne in nie maar, omdat dit daagliks moeiliker raak vir die land om sy voorrade uit te voer, en daar tekorte is as gevolg van vloede in China, sowel as die verbod op uitvoere vanuit Rusland, word skerp prysstygings verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met Wallie Roux, ‘n plaaslike landbou-kenner, gepraat.