Koning Elizabeth word weer oumagrootjie

Prinses Beatrice is swanger met haar en haar man Edoardo Mapelli Mozzi se eersteling. Buckingham-paleis het aangekondig dat Koningin Elizabeth weer oumagrootjie in die Britse herfs gaan word. Beatrice is die oudste dogter van Prins Andrew en Sarah Ferguson.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *