Sprinkaanswerms ook in Noord-Kaap, Vrystaat

Landbou-organisasies in die Noord-Kaap en Vrystaat versoek mense om enige sprinkaanswerms by hul plaaslike sprinkaanbeampte van die landboudepartement aan te meld. Winde het swerms die naweek van die Noord-Kaap na die Wes-Vrystaat aangewaai. Die suide van Namibië word ook deur sprinkane geteister