Kommer oor samewerking van bewaarders met Fishrot-lot

Reaksie word ontvang op die tweede keer wat selfone by verdagtes in die Fishrot-skandaal in die gevangenis gevind is. Volgens Graham Hopwood, Direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing is dit kommerwekkend en behoort die groep dieselfde behandeling as al die ander gevangenes te ontvang. Hy sê die grootste bron van kommer is indien amptenare saam met die verdagtes werk…