Kommer oor geweld en plundering in KwaZulu-Natal

Die polisie in KwaZulu-Natal in die buurland werk nóú saam met die Nasionale Vervolgingsgesag om strafregtelike aanklagte te formuleer oor die protesoptrede wat eThekwini en ander dele van die provinsie getref het. Die kwaadwillige beskadiging aan eiendom, brandstigting, plundering en versperring en beskadiging van nasionale paaie is glo deel van ‘n veldtog om die provinsie tot stilstand te dwing uit protes teen oudpresident Jacob Zuma se tronkstraf. Die polisie se woordvoerder, Jay Naicker.