Komediant Trevor Noah bedank sy aanhangers

Die komediant Trevor Noah het die Daily Show verlaat nadat hy dit sewe jaar lank aangebied het. Die Suid-Afrikaner het dit in 2015 by Jon Stewart oorgeneem. Noah sê hy wil meer tyd bestee aan sy eie komedievertonings. Noah bedank sy aanhangers vir hul ondersteuning.