Kom help om die Alte Feste mooi te maak

Lede van die publiek het ‘n groep gevorm om die tuine voor die Alte Feste monument in die hoofstad op te knap. Sedert die fort gesluit is, word daar geen dienste aan die voorkant van die gebou gelewer nie. Die groep sal Saterdag oggend 10 April bymekaar kom. Carmen Visagie, een van die organiseerders…