Koebaai Werengendje, hallo Njambi… en alles loop vlot

Baie goeie neerslae is in die Kavango Oos-streek ontvang en die nuwe operasie, Njambi, wat die bekende Werengendje vervang, is in volle gang, met aanplantings wat selfs in Mashonaland in Zimbabwe voltooi is. Spesiale mieliesaad is ook gebruik en die bestaansboere is opgewonde. Die streek se goewerneur Bonifasius Wakudumo …