Klimaatsverandering en plaaslike koringproewe

Klimaatsverandering is ‘n uitdaging vir verskeie gewasse en sommige kenners meen dat koring die swaarste sal kry omdat die gewas koue toestande nodig het, terwyl mielies redelik hittebestand is. Volgens Gilbert Mulonda, die bestuurder van akkerbou en tuinbou word koring ondersoek maar, die gebied om die Oranjerivier is nie geskik nie, al het die gewas baie water nodig. Hy verduidelik.

Hy sê proewe word wel gedoen op verskeie van die tipe gewasse in die Zambezi-streek.