Kleinboere word bygestaan

Die Omgewing Beleggingsfonds is tans besig met wat bekend is as sy tuine projek. Die werksaamhede plaas klem om kleinskaalse boere in Fransfontein, Sesfontein en Warmquelle in die noordweste van die land. Boere word bygestaan om nie net weiding te verbeter nie maar ook om tuine aan te plant in lyn met die uitdagings wat klimaatsverandering bied. Lot Ndamanomhata, woordvoerder van die fonds…