Kindermishandeling-video: Aktivis sê dis onaanvaarbaar

‘n Video waar ‘n vrou ‘n tienermeisie fisies mishandel het oor die naweek die rondes op sosiale media gedoen. Dit is onthul dat die vrou die kind se ma is maar, dat sy probleme het met haar geestesgesondheid. Die geslagsaktivis Zack Itodo het sy teleurstelling uitgespreek en sê die tipe van gedrag kan nooit geregverdig word nie.

Die mishandeling van kinders in Namibië bereik kommerwekkende vlakke.