Khomas-streeksraad hou vergadering oor Covid-maatreëls

Die Khomas-streeksraad gaan Maandag ‘n openbare vergadering oor Covid-maatreëls hou. Die goewerneur van die streek, Laura McLeod-Katjirua, sal Windhoekers toespreek. Mekeloye Nambili, senior skakelbeampte van die streeksraad, praat met Kosmos 94.1 Nuus.