Borg van N$50 000 vir mans met 19 renosters in hul besit

Die eienaar van ‘n safari-onderneming in Mpumalanga en ‘n wildboer van Limpopo het elk borgtog van 50 000 Namibiese dollar gekry. Hulle het in die Mbombela-polisiekantoor verskyn op aanklagte van die besit van 19 renosterhorings. Die saak teen AB Steyn en Dawid Groenewald moes verskuif word omdat die landdroshof gesluit was ná ‘n Covid-geval. Groenewald is in 2010 geïdentifiseer as die baasbrein agter een van Suid-Afrika se grootste renosterstroper-sindikate, maar hy is nog nooit skuldig bevind nie.